Amptelike webwerf van Jehovah se Getuies

Tuisblad Beliefs Future Medical Topics Kontak ons Publications Languages
Wat vereis God van ons? Volgende artikel

Hoe om hierdie brosjure te gebruik


Hierdie brosjure is ontwerp as ’n Bybelstudiekursus. Hoe moet dit gebruik word? Ons stel die volgende program voor: Aan die begin van elke les is daar vrae. Die nommers van die paragrawe waarin die antwoorde gevind word, is tussen hakies na elke vraag. Lees die vrae eers deur. Dink daaroor na. Lees dan elke paragraaf en slaan die tekste in jou Bybel na. Wanneer jy ’n les voltooi het, kan jy na die vrae teruggaan en die Bybel se antwoord op elke vraag probeer onthou. Wanneer jy die hele brosjure voltooi het, kan jy teruggaan en al die vrae hersien.

 

Uitgegee in 1996

TuisbladNa boVolgende artikel

Copyright © 2011 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania. All rights reserved.