Twee mans wat die Bybel studeer

Wat leer die Bybel werklik?

Die Bybel voorsien die sleutel wat dit vir jou moontlik maak om ’n waarlik vervullende lewe te lei.


Hierdie is die amptelike webwerf oor die oortuigings, leerstellings en bedrywighede van Jehovah se Getuies. Die Watchtower Bible and Tract Society of New York, Inc. is ’n wettige organisasie wat deur Jehovah se Getuies gebruik word.

Tensy anders aangedui, kom Skrifaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif.

Jou persoonlike uitnodiging

Wil jy graag ’n persoonlike tuisbybelstudie hê en jou kennis van die Bybel uitbrei?

Lees die Bybel aanlyn

Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Ongeag wat ons omstandighede is, die Bybel bevat die riglyne en raad wat ons nodig het. Lees dit elke dag.

My boek met Bybelverhale

Jesus en ’n seuntjie

Hierdie is ’n boek met ware verhale. Hulle kom uit die Bybel, die heel beste boek in die wêreld.


Die waarheid—Wil jy dit graag vind?

’n Vrou wat uitvind wat die Bybel leer

Die waarheid waaroor? Oor ’n paar van die belangrikste vrae wat mense nog ooit gevra het.


Die einde van valse godsdiens is op hande!

’n Hoer

Wat is valse godsdiens? Hoe sal dit tot ’n einde kom? Hoe sal dit jou raak?